Ek is opsoek na Rooibok Split ooie.
Kontak my asseblief Wessel 0614821937
we buy, sell and market game
Monday, 30 June 2014
OPSOEK NA: SCIMITAR ORYX PAKKIE
Ek is opsoek Scimitar Oryx pakkie
1 ram met 3 ooie of 1 ram met 4 ooie.
Kontak my asseblief Wessel 0614821937
1 ram met 3 ooie of 1 ram met 4 ooie.
Kontak my asseblief Wessel 0614821937
DRINGEND OP SOEK NA: ROOI DUIKER OOITJIE
Ek is dringend op soek na 'n rooi duiker ooitjie.
Kontak asseblief vir my Wessel 0614821937
Kontak asseblief vir my Wessel 0614821937
DRINGEND OP SOEK NA: KLIPSPRINGER PAARTJIE
Ons is dringend op soek na klipspringer paartjie.
Kontak my asseblief: Wessel 0614821937
Kontak my asseblief: Wessel 0614821937
DRINGEND OPSOEK NA: MATETSI BULLE
Ons is dringend op soek na jong Matetsi Bulletjies van ongeveer 12 tot 14 maande in die Limpopo omgewing.
Kontak my asseblief: Wessel 0614821937
Kontak my asseblief: Wessel 0614821937
TE KOOP: SPIERWIT BLESBOK RAM
Spierwit baie dominante 18mnde oue Blesbok ram. Pa was wit ram, 17.1" horings op 3 jarige ouderdom. Ma was baie baie ligbruin ooi. Hierdie ram is baie uitstekende teel material. Sy ooitjie "sussie" is ook spier wit en is afkomstig van Wit ram en donker Blesbok ooi.
Prys R25 000 BTW uitgesluit. Gelaai op koper se wa. (Prys onderhandelbaar)
Aflewering kan ook gereel word.
Kontak: Wessel 0614821937 of Johan 0824434089
Prys R25 000 BTW uitgesluit. Gelaai op koper se wa. (Prys onderhandelbaar)
Aflewering kan ook gereel word.
Kontak: Wessel 0614821937 of Johan 0824434089
Sunday, 29 June 2014
TE KOOP: GEEL BLESBOKKE
Jong 8 maande oue, baie goeie teel materiaal geel Blesbok rammetjie.
Pa is top teel materiaal. Ma is geel blesbok ooi.
OPSIE 1:
Geel Rammetjie alleen R350 000 BTW uitgesluit. Gelewer op koper se wa.
OPSIE 2:
1 x 8 maande oue rammetjie en 10 Geel Blesbok Split ooie
R800 000 BTW uitgesluit. Gelewer op koper se wa.
OPSIE 3:
1 x 8 maande oue rammetjie en 20 Gewone ooie, gedek deur geel ram.
R680 000 BTW uitgesluit. Gelewer op koper se wa.
DEPSITO VAN 50% BETAALBAAR NA OOREENKOMS BEREIK IS TEN OPSIGTE VAN KOOP
Kontak: Johan 0824434089 / Wessel 0614821937

Subscribe to:
Posts (Atom)