we buy, sell and market game

we buy, sell and market game

Monday 30 June 2014

TE KOOP: SPIERWIT BLESBOK RAM

Spierwit baie dominante 18mnde oue Blesbok ram.  Pa was wit ram, 17.1" horings op 3 jarige ouderdom.  Ma was baie baie ligbruin ooi.  Hierdie ram is baie uitstekende teel material.  Sy ooitjie "sussie" is ook spier wit en is afkomstig van Wit ram en donker Blesbok ooi. 

Prys R25 000 BTW uitgesluit. Gelaai op koper se wa. (Prys onderhandelbaar)
Aflewering kan ook gereel word.

Kontak: Wessel 0614821937 of Johan 0824434089

No comments:

Post a Comment