we buy, sell and market game

we buy, sell and market game

Monday, 21 July 2014

9 x Wit Blesbokke
dragtig van Geel Blesbok ram
@ R30 900 (BTW uit) –
Gelaai op koper se wa. 

WORD DONDERDAG GEVANG.
Johan 082 4434 089
30 x Wintershoek Koper Springbok OOIE
@ R37 k plus BTW.
Gelaai op koper se wa.
Hierdie besonderse Springbokke
het pryse Van R40 – R50k op
Bona Bona veiling behaal.
Johan 082 4434 089
TSESSEBE'S 
3 Bulle 11 Koeie
R27 500 elk (BTW uit)
Sluit vervoer uit.
Johan 082 4434 089

Tuesday, 15 July 2014

DRINGEND
Pakkie van:
20 Koper Springbokke
(60% ooie- 40% ramme)
@ R27 500 & BTW elk 
gelaai op aankoper se wa

50 % Deposito 
Vang 21ste Julie 
Johan 082 4434 089

Friday, 11 July 2014

Te Koop:  Koper Springbok Ram
12.5” horings - R35 000

Johan 082 4434 089
Kameelperd bul te jag R28 000 - 
Noord Vrystaat omgewing.
Johan 082 4434 089

Tuesday, 8 July 2014



Kontak Johan (082 4434 089) vir die volgende:



17 x Tweede generasie (F2+) split lammers 
van split ooie en geel ram @ R50,5k elk


4 x Gevlekte wit ooie gedek deur Geel ram @ R50,5k elk


1 x Wit ooi met groot kol gedek deur geel ram @ R104k

(Pryse sluit BTW uit)