we buy, sell and market game

we buy, sell and market game

Monday 21 July 2014

9 x Wit Blesbokke
dragtig van Geel Blesbok ram
@ R30 900 (BTW uit) –
Gelaai op koper se wa. 

WORD DONDERDAG GEVANG.
Johan 082 4434 089
30 x Wintershoek Koper Springbok OOIE
@ R37 k plus BTW.
Gelaai op koper se wa.
Hierdie besonderse Springbokke
het pryse Van R40 R50k op
Bona Bona veiling behaal.
Johan 082 4434 089
TSESSEBE'S 
3 Bulle 11 Koeie
R27 500 elk (BTW uit)
Sluit vervoer uit.
Johan 082 4434 089

Tuesday 15 July 2014

DRINGEND
Pakkie van:
20 Koper Springbokke
(60% ooie- 40% ramme)
@ R27 500 & BTW elk 
gelaai op aankoper se wa

50 % Deposito 
Vang 21ste Julie 
Johan 082 4434 089

Friday 11 July 2014

Te Koop:  Koper Springbok Ram
12.5” horings - R35 000

Johan 082 4434 089
Kameelperd bul te jag R28 000 - 
Noord Vrystaat omgewing.
Johan 082 4434 089

Tuesday 8 July 2014



Kontak Johan (082 4434 089) vir die volgende:



17 x Tweede generasie (F2+) split lammers 
van split ooie en geel ram @ R50,5k elk


4 x Gevlekte wit ooie gedek deur Geel ram @ R50,5k elk


1 x Wit ooi met groot kol gedek deur geel ram @ R104k

(Pryse sluit BTW uit)

Die volgende pragdiere is beskikbaar (BTW uitg)


Geel ooie gedek deur geel ram @ R360k,
2 x geel lam (nou 6mde) @ R206k elk


Geel ooie gedek deur geel ram @ R360k elk,
Spit ooi gedek deur geel ram R82,5k


35 x Split ooie gedek deur geel ram @ R60,5k elk

Johan 082 4434 089 

8 Jul Geel Blesbokke


Uitsonderlike geel rammetjie @ R360,500k

Geel ram met baie ligte sye @ R464k en

Geel ram @ R464k, wit ooie gedek deur geel ram @ R31k 

Geel ram met mooi donker saal @ R401,5k



30 ooie gedek deur geel ram @ R15,500 elk

Geel ram met uitsonderlike lang geel stert @ R515k, 



 (Als BTW uitg.)  JOHAN 082 4434 089


2 x Blesbok ooie, gedek deur geel ram @ R362,000 stuk
35 x Blesbok split ooie gedek deur geel ramme @ R62,000 stuk
17 x split Blesbok lammers van split ooie en geel ramme (F2+) @ R50,500 stuk

    (Bg sluit BTW uit)  
Kontak Johan 082 4434 089
2 x Blesbok ooie (rooi en blou), gedek deur geel ram @ R362,000 stuk
35 x Blesbok split ooie gedek deur geel ramme @ R62,000 stuk
17 x split Blesbok lammers van split ooie en geel ramme (F2+) @ R50,500 stuk

    (Bg sluit BTW uit)  
Kontak Johan 082 4434 089

Monday 7 July 2014

Geel Blesbok rammetjie te koop

2 x Geel Blesbok ooie gedek deur puik genetika Geel Blesbok ram. R360k plus vat. Gelaai op koper se vervoer. Kontak Johan Jordaan 0824434089 / dinatlagame2@gmail.com

Uitsonderlike mooi Geel Blesbok rammetjie te koop... R360k plus vat.  

Thursday 3 July 2014

GEEL SPLIT BLESBOK RAM

 
1 x Geel Split Blesbok Ram te koop VERKOOP
 
R100 000 (hoogs onderhandelbaar)
 
Kontak: Wessel 0614821937
 




Tuesday 1 July 2014

Opsoek: Gemsbok Koeie

Opsoek na 10 Gemsbok Koeie

Kontak: Wessel 0614821937

OPSOEK: Rooibok ooie

Opsoek na 30 Rooibok ooie.

Kontak: Wessel 0614821937

OPSOEK: Koper Springbok Ram

Opsoek na 1 Koper Springbok Ram

Kontak: Wessel 0614821937

OPSOEK: GEWONE SPRINGBOKKE

Opsoek na 30 Gewone springbok ooie.

Kontak: Wessel 0614821937

TE KOOP: RENOSTER BUL

3 jaar oue Mooi Kondisie Renoster Bul te koop.
Redelik mak, kom naby Lodge. Is Lusern gewoond en Sable.
R250 000 (BTW uitgesluit)

Kontak: Wessel 0614821937


TE KOOP: MATETSI BUL

Matetsi Bul te koop.
100% suiwer Matetsi Bul 41"
5 1/2 jaar oud - DNA bloedtoetse beskikbaar op aanvraag
R65 000 (BTW uitgesluit)

Kontak: Wessel 0614821937

TE KOOP: GEWONE BLESBOKKE

Gewone blesbokke te koop R2600 elk (BTW uitgesluit) Bethlehem Area. Afgelewer op koper se wa.

Kontak: Wessel 0614821937

TE KOOP: GEEL BLESBOK SPLIT OOIE

9 x Geel Blesbok Split ooie te koop. Sigbaar dragtig. Staan in Harrismith.

R63 000 per bok. (BTW uitgesluit) Gelewer op koper se wa.


Kontak: Wessel 0614821937


DRINGEND OPSOEK NA: SWART WILDE KALKOENE

Ons is dringend opsoek na 5 pare swart wilde kalkoene.

Kontak my asseblief: Wessel 0614821937